Inteken

Teken in

Gebruikernaam *
Wagwoord *
Onthou My

Skep 'n rekening

Velde met (*) gemerk is verpligtend.
Naam *
Gebruikernaam *
Wagwoord *
Bevestig wagwoord *
Epos *
Bevestig epos *
Captcha *

Centurion Kunstefees WhatsApp Groep

Klik hier om deel te kry aan die WhatsApp kommunikasie
  • Slegs belangrike inligting wat betrekking het op alle lede word hier gekommunikeer
  • Slegs die Kunstefees Administrasie kan hier boodskappe stuur.
  • Dit is belangrik om deel van die groep te wees vir die jaar waarin u kinders by die kunstefees inskryf

Visie

Die Centurion Kunstefees se visie is om die uitvoerende en beeldende kunste te bevorder deur 'n jaarlikse kunstefees te organiseer waaraan alle kunstenaars kan deelneem.

 

Datums 2026

14 Jan    Affiliasie open
10 Mei    Affiliasie/Registrasie sluit
16 Mei   Inskrywings Sluit (Behalwe Kuns)
17 Jul    Kuns Inskrywings Sluit
              (elektronies)
29 Julie   Kuns Inhandiging
13 Aug  Opening van Gallery

 

27 Jul - 5 Sep Kunstefees
1   Aug Drama
15 Aug Revues
22 Aug Kore 
 
Okt  Afhaal van Spesiale toekennings (tyd sal gekommunikeer word) 
Nov          Jaarvergadering(sal bevestig word)

Bank Besonderhede

Naam Centurion Kunstefees
Bank ABSA
Tipe Tjek
Rekening No 0600910701
Takkode 632005
Verwysing Affiliasie Kode

 

Geborg deur

 

 

Search